# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad en die Metered Taxi and E-Hailing Association het begin om met Bolt, Teksi Ride, en Shuma Ride saam te werk as gevolg van nuwe regeringsregulasies waarin e-taxis gewettig is. Die vergadering het gefokus op bestuurder- en passasiersveiligheid, insluitend paniekknoppies, en ondernemingsontwikkeling. Santaco se woordvoerder, Mmatshikhidi Phala, sê alle partye is verbind tot samewerking, en het ‘n werkgroep gestig om toekomstige samewerking te lei vir ‘n veiliger, verenigde openbare vervoersektor:
Santaco, e-taxi platforms begin met samewerking onder nuwe regulasies [KLANK]
ENG-PhalaOnSantaco-Samtea