# Die Finansiële Intelligensiesentrum het met behulp van die Bateverbeurdingseenheid, 144-miljoen-rand in misdadige opbrengste verhaal in die 2024/25 boekjaar, ‘n toename van 46-persent vanaf die vorige jaar. Die sentrum het ook 157-miljoen-rand geblok wat verband hou met vermeende misdaad. Die waarnemende direkteur, Pieter Smit, het aan eNCA gesê die meeste verhaalde fondse word verbind met bedrog, korrupsie en geldwassery en word in die staat se Nasionale Inkomstefonds betaal:
Finansiële Intelligensiesentrum verhaal R144-miljoen in misdadige opbrengste [KLANK]
ENG-SmitOnProceeds