Skip to content

Regering begin met betalings vir onderwys-assistente en algemene skool-assistente [KLANK]

# Die minster van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube sê die regering het met betalings begin vir onderwys-assistente en algemene skool-assistente wat onder Basiese Onderwys se werkgeleenthede-inisiatief aangestel is. Gwarube het tydens ‘n gesamentlike mediakonferensie van haar departement en die Departement van Indiensneming en Arbeid in Pretoria oor die oplossing van vertraagde betalings gesê, dit is ‘n reuseverligting vir duisende jongmense wat moes wag vir wat hulle toekom:

ENG GwarubeonPayments