Skip to content

Mashatile is in Suid-Soedan om vredespogings te versterk

# Adjunkpresident Paul Mashatile het in Juba, Suid-Soedan, aangekom vir ‘n tweedaagse werksbesoek in sy rol as Spesiale Gesant. Hy sal president Salva Kiir Mayardit en sleutelrolspelers ontmoet om vordering met die 2018 Herleefde Vredesooreenkoms te beoordeel. Gesprekke sal fokus op die opstel van ‘n grondwet, oorgangsveiligheid en voorbereidings vir die 2026-verkiesing wat deel form van Suid-Afrika se voortgesette steun vir vrede, stabiliteit en ontwikkeling in Suid-Soedan.