# Die DA in die Wes-Kaap sê die operasionalisering van CapeNature se Vrolijkheid-kwekeryprojek naby Robertson is ‘n belangrike stap vorentoe in die beskerming van biodiversiteit deur gemeenskapsgebaseerde optrede. Die provinsie is die tuiste van twee van die wêreld se belangrikste biodiversiteitsbrandpunte en ondervind toenemende druk weens plantstropery, onwettige oes van sade en habitatverlies. Dave Bryant van die DA sê die kwekery sal as ‘n toevlugsoord dien vir plante wat gered is asook ‘n opleidingsperseel vir toekomstige bewaringsbewustes:
DA Wes-Kaap sê die Vrolijkheid-kwekeryprojek sal help om biodiversiteit te beskerm [KLANK]
ENG BryantOnProject