# Die vakbond Giwusa sê die regering se Groei- en Insluitingstrategie is niks nuuts nie, maar net nog ‘n neoliberale aanval op die werkersklas. Die strategie van die ministers van Finansies en van Handel, Nywerheid en Mededinging stel ‘n ambisieuse plan in die vooruitsig om ekonomiese groei tot 3,5 persent te verhoog en werkskepping te laat herleef. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê die regering het nog baie min gedoen om werkverliese en ongelykheid te voorkom:
GIWUSA kritiseer regering se Groei- en Insluitingstrategie [KLANK]
ENG MametlweonGrowth