# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap sê GO GEORGE het ‘n reeks aktiwiteite vir Oktober beplan ter viering van Nasionale Vervoermaand. Uitreikprogramme wat op die jeug fokus sal aandag skenk aan reëls vir passasiers en veiligheid vir die verkeer en voetgangers by busse en busstoppe. Die munisipaliteit se woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê met ‘n styging van agt-persent die afgelope jaar in leerders se gebruik van GO GEORGE, reik die diens ook na die nuutverkose Junior Stadsraad uit.
GO GEORGE pak uitreik-programme aan wat op jeug fokus as deel van Vervoermaand [KLANK]
ENG ChantelonReaching