# Rand Mutual Assurance sê hulle is verbind tot die versterking van gesondheidsorginfrastruktuur, die lewering van moderne pasiëntgesentreerde sorg en die oorbrugging van die gaping tussen onderbediende gemeenskappe en gehaltegesondheidsorg. Hulle het die omvattende opgradering van 30-miljoen-rand aan Welkom se Sub-Akute Rehabilitasiehospitaal in die Vrystaat voltooi. RMA se groep-uitvoerende hoof, Mandla Shezi, sê die opgraderings wat gedoen is, sluit in die uitbreiding van voogsorg, farmaseutiese dienste op die perseel en ‘n interne prostesesentrum:
R30-miljoen se opgradering aan Welkom se Rehabilitasiehospitaal voltooi [KLANK]
ENG SheziOnFacility