# Die polisie het die afgelope week 15-duisend-350 vermeende misdadigers in hegtenis geneem as deel van landwye Shanela-operasies. Onder die arrestasies is 176 moordverdagtes en 155 vir poging tot moord. Die Oos-Kaap het die hoogste aantal moordarrestasies gesien, met 60, gevolg deur KwaZulu-Natal, met 43. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê verbode goedere ter waarde van 5,13-miljoen-rand is landwyd tydens die operasies gekonfiskeer:
Meer as 15,000 die afgelope week in landwye Shanela operasies gearresteer [KLANK]
AFR VanWykOnOperation