Skip to content

Department van Vervoer gee Russiese vragvliegtuig op VSA swartlys toestemming om in SA te land [KLANK]

# Die Departement van Vervoer het bevestig dat hulle verlede maand ‘n vlugpermit aan ‘n Russiese vlugoperateur, Abakan Air, uitgereik het. Die Amerikaanse Departement van Finansies se Kantoor vir Buitelandse Batebeheer het Abakan Air in Junie 2024 vir sanksies aangewys, met verwysing na die maatskappy se rol in die vervoer van Russiese militêre toerusting. Die Russiese IIyushin IL-76-vragvliegtuig het verlede Donderdag in Upington in die Noord-Kaap geland met ‘n vol vrag. Die departement se woordvoerder, Collen Msibi, sê die vliegtuig het ‘n burgerlike helikopter en ‘n akrobatiese vliegtuig vervoer:

ENG CollenonAbakanAir