Skip to content

DA beskuldig Lesufi dat hy R64-miljoen City Power korrupsie-skandaal wat deur die Valke ondersoek word, ignoreer [KLANK]

# Die DA in Gauteng beskuldig premier Panyaza Lesufi dat hy swak toesig gehou het oor die township-elektrifiseringsprogram wat deel is van R64-miljoen-rand korrupsie-skandaal wat deur die Valke ondersoek word. Die provinsiale leier van die DA, Solly Msimanga, sê miljoene is betaal aan ‘n kontrakteur vir 81 transformators, veel minder as wat aangedui is. Hy dring aan op aanspreeklikheid en vra vir ‘n ondersoek na moontlike nalatigheid teen Lesufi:

ENG-MsimangaOnPower