Skip to content

BMW herroep meer as 12 000 voertuie weens foutiewe knormoere [KLANK]

# Die Nasionale Verbruikerskommissie het ‘n kennisgewing uitgereik aan eienaars van die BMW 3-, 4-, 5-reeks en Z4-, X3- en X4-modelle oor foutiewe knormoere. Die woordvoerder, Phetho Ntaba, sê 12-duisend-491 voertuie wat sedert 2016 in Suid-Afrika verkoop is, se enjin-aansitmotors kan foutief wees. Sy versoek eienaars om gemagtigde handelaars te besoek en dit onmiddellik te vervang en sê die kommissie monitor die situasie:

ENG-NtabaOnBMW