Skip to content

SKOOR-ondersoek na wanadministrasie en korrupsie by Padongelukkefonds begin [SOUND]

# Die parlementêre staande komitee oor Openbare Rekeninge begin vandag met sy ondersoek na die Padongelukkefonds se finansiële sake. Die voorsitter, Songezo Zibi, sê die ondersoek sal onbetaalde eise, verkwistende uitgawes, korrupsiebewerings en onreëlmatige verkryging ondersoek. Die ondersoek volg ná maande van onbetroubare of verlore inligting. Zibi het bevestig die ondersoek sal tot middel volgende maand duur, met ‘n finale verslag wat na verwagting teen Desember voor die Nasionale Vergadering ter tafel gelê sal word:

ENG-ZibiOnRAF