# Die DA-leier, John Steenhuisen, sê die party se droom vir Nelson Mandelabaai in die Oos-Kaap is om mense in die middelpunt van die regering te plaas deur bekwame en sorgsame leierskap. Hy het gepraat tydens die saamtrek vir die party se burgemeesterskandidaat in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing, Retief Odendaal. Steenhuisen kritiseer die ANC-geleide koalisie wat nie infrastruktuurfondse bestee het nie en toegelaat het dat korrupsie toeneem. Hy sê die DA sal fokus op basiese dienste, ‘n skoon regering en veiligheid:
Steenhuisen onthul DA se plan om mense in middelpunt van regering te plaas in Nelson Mandelabaai [KLANK]
ENG SteenhuisenOnVision