# FirstRand Namibië het sy kliënte ingelig dat FNB se kitsbanke voorlopig nie die nuwe banknote van die Bank van Namibië kan aanvaar nie. Die bank sê die OTMs kan wel kontant uitbetaal, maar het tegnologiese opgraderings nodig om die nuwe note vir deposito’s te verwerk. Kirsty Watermeyer van FNB moedig kliënte aan om dienste in takke te gebruik vir deposito’s totdat die stelsel volledig aangepas is:
FNB-kitsbanke in Namibië kan tydelik nie nuwe note aanvaar nie [KLANK]
ENG WatermeyerOnDeposists