Skip to content

Saftu verwelkom SAMA se opskorting van bande met Israelse Mediese Vereniging [KLANK]

# Die vakbondfederasie Saftu het die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging se besluit verwelkom om sy betrekkinge met die Israelse Mediese Vereniging op te skort. Sama sê sy besluit volg op kommer oor die voortslepende humanitêre krisis in Gaza en die gedrag van die IMA wat betref mediese etiek en humanitêre verpligtinge. Saftu se hoofsekretaris, Zwelenzima Vavi, sê Sama se besluit is geskiedkundig en dapper:

ENG VavionMedical