# Die Stad Kaapstad se Ontspannings- en Parkedepartement sê hulle verskerp hul pogings om strande veilig en verwelkomend te hou voor die besige somerseisoen. ‘n Strandskoonmaak-aksie is verlede week by Maiden’s Cove uitgevoer, ‘n kusoord tussen die Blouvlagstrande van Clifton se Vierde Strand en Kampsbaai. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê Kaapstad se strande is van die mooiste ter wêreld en bied verskeie biologies diverse habitatte:
Kaapstad moedig inwoners aan om strande voor die somerseisoen skoon te hou [KLANK]
ENG FrancineonBeachesClean