# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die VN se Algemene Vergadering se sentrale rol in globale bestuur moet versterk word om lidstate te bemagtig. Lamola het tydens die 22ste Vergadering van Nordies-Afrika-ministers van Buitelandse Sake by die Victoria-waterval in Zimbabwe, die behoefte aan die hervorming van die Veiligheidsraad in lyn met die Ezulwini-konsensus beklemtoon. Hy het ook gevra vir billiker globale finansiële stelsels om te verseker dat Afrika meer baat vind by befondsing vir ramp-veerkragtigheid:
Lamola vra vir sterker rol van VN se Algemene Vergadering in globale besluitneming [KLANK]
ENG-LamolaOnFunds