Skip to content

Waarnemende minister Firoz Cachalia belowe volle steun met ondersoek na Nathi Mthethwa se dood [KLANK]

# Die waarnemende polisieminister, Firoz Cachalia, het volle steun belowe vir die ondersoek na die dood van die voormalige minister van Polisie en die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa. ‘n Span van vyf lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is na Frankryk ontplooi om Franse owerhede te help om Mthethwa se dood te ondersoek. Mthethwa het Dinsdag vanaf die 22ste verdieping van ‘n hotel in Parys geval. Die woordvoerder Kamogelo Mogotsi sê die regering is verbind tot ‘n deeglike en deursigtige ondersoek:

ENG MogotsiOnInquiry