# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party het Israel beskuldig dat hy die volksmoord in Gaza erger maak deur die humanitêre Global Sumud-flottielje te blokkeer. Die SAKP sê Israel se onderskepping in internasionale waters het desperate burgerlikes van dringende hulp ontneem, terwyl aktiviste, insluitende Hoofman Zwelivelile Mandela en Greta Thunberg, aangehou is. Mbulelo Mandlana van die SAKP doen ‘n beroep op die Verenigde Nasies om dringend op te tree en vra vir die wêreldwye isolasie van Israel:
SAKP vra VN om dringende strafmaatreëls teen Israel in te stel [KLANK]
ENG MandlanaOnFlotilla