# Die C40-stede sê bewerings dat die steenkoolgebruik van Suid-Afrika se elektrisiteitsnetwerk die aanvaarding van elektriese voertuie voortydig maak, is misleidend. C40 is ‘n globale netwerk van burgemeesters van die voorste wêreldstede wat saamwerk teen die klimaatkrisis. C40-stede se programbestuurder vir Afrika, Prian Reddy, sê meganismes soos energie-oordragi en die groei van hernubare kapasiteit sal vlootoperateurs mettertyd toegang tot skoon elektrisiteit bied. Hy sê die instel van elektriese mobiliteit en ontkoling van die netwerk moet saam gebeur.
C40-stede sê bewerings oor steenkoolgebruik van SA se elektrisiteitsnetwerk is misleidend