Skip to content

Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings eis insluiting by Noordwes-olifanttaakspan [KLANK]

# Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings kritiseer die Noordwes-owerhede se weiering om noodsaaklike kwessies oor dierewelstand by die bestuur van die toenemende olifantkrisis in te sluit. Die Noordwes Departement van Ekonomiese Ontwikkeling, Omgewing, Bewaring en Toerisme, en die Noordwes Parke- en Toerismeraad ignoreer ʼn parlementêre opdrag om die DBV-raad by die provinsiale olifanttaakspan in te sluit. Jacques Peacock van die DBV sê die welstand van meer as een-duisend-600 olifante in ʼn gebied wat vir heelwat minder geskik is, is die hoofkrisis wat bestuur moet word:

ENG PeacockOnElephants