# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die regering wil ‘n herstelknoppie druk om dienslewering en finansiële bestuur te verbeter. Hy het by die Plaaslike Regering-Indaba in Midrand, Gauteng, gesê die bekamping van korrupsie, aanstelling van gekwalifiseerde beamptes, en die versterking van metro’s, is die sleutel tot die herstel van doetreffendheid, die lok van beleggings, en werkskepping. Hy het beklemtoon plaaslike regering moet sy rol aan die inwoners vervul:
Minister Hlabisa vra Plaaslike Regering moet herstelknoppie druk om dienslewering te herstel [KLANK]
ENG-HlabisaOnLocalGovernments