# Die DA sê die moord op die hoofverdagte in die moord op die likwidateur Cloete Murray en sy seun, Thomas, toon Suid-Afrika loop gevaar om ‘n mafia-staat te word. Burnett Hermanus is gisteraand op die parkeerterrein van die Netcare Milpark-hospitaal in Gauteng doodgeskiet. Die DA-lid, Glynnis Breytenbach, skryf dit toe aan die gebroke strafregstelsel, die gekaapte polisiediens en die swak vervolgingsgesag:
DA sê moord op hoofverdagte in Murray-moorde toon opkoms van ‘n mafia-staat [KLANK]
ENG BreytenbachOnMafiaState