Skip to content

Spaza-winkelvereniging vra dringende optrede om township-ekonomie te beskerm [KLANK]

# Die South African Spaza Shops Association Young Traders sê hy is ernstig bekommerd oor die aanhoudende marginalisering van jong entrepreneurs in die township– en informele besigheidsektor. Die president van die vereniging, Kgothatso Ramautswa, doen ‘n beroep op die regering om staatsgeboue beskikbaar te stel vir verhuring aan jong handelaars as ‘n manier om ekonomiese bemagtiging en inklusiewe groei te bevorder:

ENG KgothatsoonUrgentAction