Skip to content

Referendum-party verwelkom Malema se skuldigbevinding in vuurwapensaak [KLANK]

# Die Referendum-party het Julius Malema se skuldigbevinding verwelkom as lank-uitstaande aanspreeklikheid vir sy dreigemente en gewelddadigheid. Die Landdroshof in Oos-Londen het die leier van die EFF skuldig bevind op vyf aanklagte, onder meer van die afvuur van ‘n wapen in ‘n openbare plek. Hy het in 2018 ‘n wapen afgevuur tydens die party se vyfde verjaardagsviering in Mdantsane. Phil Craig van die Referendum-party sê Malema is nie die oorsaak van Suid-Afrika se dieperliggende probleme nie, maar ‘n simptoom daarvan:

ENG CraigOnVerdict