# Die vakbond Giwusa dien vandag by die Menseregtekommissie se ondersoekeenheid voorleggings in oor privaat mynbedrywighede en Operasie Vala Umgodi in Johannesburg. Die ondersoek gaan onder meer oor die uitwerking van privaat en onwettige mynbedrywighede op die menseregte van die Stilfontein-gemeenskap en die beleidsgapings en raamwerk oor privaat mynbedrywighede. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê hulle eis die nasionalisering van die mynbedryf:
Giwusa dien voorleggings by Menseregtekommissie in oor privaat mynbedrywighede [KLANK]
ENG SebeionInquiry