Skip to content

Lawyers for Human Rights verwelkom nasionale ondersoek na kleinskaalse mynbou en polisie-optredes [KLANK]

# Lawyers for Human Rights sê die nasionale ondersoek na kleinskaalse mynbou en polisie-optredes is ’n deurslaggewende stap in die rigting van aanspreeklikheid. Die ondersoek is gister in Stilfontein in Noordwes deur die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie bekendgemaak. Jessica Lawrence van die organisasie sê die ondersoek sal die menseregteskendings ontbloot wat verbind word met Operasie Vala Umgodi, waartydens 87 mense dood en meer as 280 getraumatiseer is:

ENG LawrenceOnInquiry