# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta het die jeug gevra om na te dink, ná die skuldigbevinding van die EFF-leier Julius Malema in sy vuurwapenverhoor by die Landdroshof in Oos-Londen. Makaneta sê die uitspraak is ‘n herinnering dat vryheid sonder wet wanorde is, en dat geen leier bo aanspreeklikheid verhewe is nie. Hy moedig jong mense aan om beginselvas te bly, en beklemtoon dat demokrasie nie met slagspreuke gehandhaaf word nie, maar deur verantwoordelikheid te aanvaar:
Makaneta moedig jongmense aan uit Malema se skuldigbevinding te leer [KLANK]
ENG-MakanetaOnMalema