Skip to content

Voormalige adjunkminister Thabang Makwetla borgtog van R10 000 toegestaan in korrupsiesaak [KLANK]

# Die voormalige adjunkminister van Korrektiewe Dienste, Thabang Makwetla, is borgtog van tien-duisend-rand toegestaan ná sy verskyning in die Palm Ridge Handelsmisdaadhof in Gauteng. Makwetla staan ​​tereg op aanklagte van korrupsie en bedrog wat verband hou met huisbeveiliging-opgraderings in 2015 wat Bosasa befonds het, ter waarde van ongeveer 350-duisend-rand. Die woordvoerder van die Teenkorrupsie-ondersoekdirektoraat, Henry Mamothame, sê Makwetla se saak is tot 4 November uitgestel:

ENG MamothameOnMakwetlaBail