# EFF-leier Julius Malema het sy skuldigbevinding in die vuurwapenverhoor in die Landdroshof in Oos-Londen veroordeel, en dit as rassisties verklaar. Hy het aan sy ondersteuners gesê die uitspraak is gelewer om AfriForum, die DA en die Withuis tevrede te stel. Hy verwelkom die onskuldigbevinding van sy voormalige lyfwag, Adriaan Snyman en belowe om teen die uitspraak by die Konstitusionele Hof te appelleer:
Malema beskryf skuldigbevinding as rassisties, belowe om te appelleer [KLANK]
ENG-MalemaOnVerdict