Skip to content

Malema skuldig bevind in vuurwapenverhoor, maar Snyman onskuldig [KLANK]

# Die EFF-leier, Julius Malema, is skuldig bevind op alle aanklagte in sy vuurwapenverhoor in die Landdroshof in Oos-Londen in die Oos-Kaap. Sy medebeskuldigde, sy voormalige lyfwag Adriaan Snyman, is vrygespreek. Die aanklagte spruit uit 2018, toe Malema ‘n geweer afgevuur het op ‘n saamtrek in Mdantsane. Landdros Twanet Olivier het beslis die staatsgetuies was geloofwaardig. Sy het die saak uitgestel tot 23 Januarie volgende jaar vir ‘n voorvonnisverslag:

ENG-OlivierOnMalema