# Landdros Twanet Olivier het die EFF-leier Julius Malema in die Oos-Londense Streekhof skuldig bevind op aanklagte van die afvuur van ‘n vuurwapen tydens EFF-vieringe in Julie 2018. Bly ingeskakel vir meer hieroor.
NuusFlits: Julius Malema skuldig bevind