# Die ANC het Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, beskryf as ‘n toegewyde kader van die bevrydingstryd en dienaar van mense. Mthethwa, ‘n voormalige kabinetslid en voormalige lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, wat voorheen as minister van Polisie en minister van Kuns en Kultuur gedien het, is in ‘n hotel in Parys oorlede. Die ANC se nasionale woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê Mthethwa se lewe was een van beide stryd en diens:
ANC sê Nathi Mthethwa se lewe was een van stryd en diens [KLANK]
ENG BhenguOnMthethwa