Skip to content

Getuienis by die Madlanga-kommissie dui aan Mogotsi het toegang tot geklassifiseerde polisie-inligting gehad [KLANK]

# Getuienis by die Madlanga-kommissie in Pretoria dui aan sakeman en ANC-beïnvloeder, Brown Mogotsi, het toegang tot geklassifiseerde polisie-inligting gehad. Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, het aan die kommissie gesê Mogoti het geweet van die ontbinding van die KwaZulu-Natal taakspan vir politieke moorde, voor die aankondiging gemaak is. Khumalo sê Mogotsi het Vusimuzi “Cat” Matlala ingelig oor die besluit en die oordrag van 121 dossiere aan adjunk- nasionale polisiekommissaris, Shadrack Sibiya:

ENG KhumaloOnInfo