# Altesaam 80-duisend werksgeleenthede het verlore gegaan in die formele sektor, wat landbou uitsluit, in die tweede kwartaal van 2025. Statistieke SA se Kwartaallikse Arbeidsmagopname toon 229-duisend werksgeleenthede is tussen Junie 2024 en Junie 2025 verloor. Matlapane Masupye van Statistieke SA sê gemeenskapsdienste het van April tot Junie vanjaar die meeste werkverliese ervaar. Die mynbedryf het egter ‘n toename van twee-duisend werksgeleenthede aangemeld en die elektrisiteitsektor het een-duisend werksgeleenthede bygevoeg:
SA verloor 80 000 werksgeleenthede in die tweede kwartaal van 2025 [KLANK]
ENG-MasupyeOnJobs