Skip to content

Tshwane maak foute met skoonmaakheffing op rekeninge reg [KLANK]

# Die Stad Tshwane maak foute op rekeninge reg in verband met die skoonmaakheffing wat 12-duisend rekeninge raak. Die woordvoerder, Selby Bokaba bevestig ‘n toegewyde span verwerk terugbetalings vir kliënte wat reeds betaal het, met aanpassings wat op die Oktober-rekening sal verskyn. Daar sal geen kontant-terugbetalings wees nie. Hy bevestig die stad het die Appèlhof genader om die Hooggeregshof in Pretoria se beslissing te betwis dat die heffing onwettig is:

ENG-BokabaOnLevy