# ‘n Senior ekonoom by FNB, Siphamandla Mkhwanazi, sê die FNB/BER-siviele-vertrouensindeks het, nadat dit van 45 tot 41 in die tweede kwartaal van hierdie jaar gedaal het, gedeeltelik herstel tot 43 in die derde kwartaal van 2025. Hy sê byna 55-persent van respondente is ontevrede met heersende saketoestande. Mkhwanazi sê die sakestemming het verbeter ten spyte van ‘n merkbare verswakking in die groei van bedrywighede, maar dit is waarskynlik te wyte aan basiseffekte en werklike besteding aan siviele bouwerk:
FNB-ekonoom sê konstruksiebedrywighede verloor momentum in derde kwartaal van 2025 [KLANK]
ENG SiphamandlaonConstruction