Skip to content

SA se sektor vir organiese en natuurlike produkte kry momentum [KLANK]

# Suid-Afrika se sektor vir organiese en natuurlike produkte kry momentum, nie net as ‘n weerspieëling van wêreldtendense na gesonder en meer volhoubare leefstyle nie, maar ook as ‘n kragtige dryfveer vir entrepreneurskap, landelike ontwikkeling en uitvoergroei. Die Afrika-ekspo vir Organiese en Natuurlike Produkte het vroeër vandeesmaand die kollig op Afrika se florerende organiese sektor geplaas. Deenash Pillay van Standard Bank sê die plaaslike sektor is steeds kleiner as wêreldmarkte, maar dit het enorme potensiaal vir groei en internasionale handel:

ENG PillayOnOrganic