Skip to content

Warm tot baie warm en ongemaklike weerstoestande in Wes-Kaap verwag [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel vir vandag warm tot baie warm en ongemaklike toestande in die Wes-Kaap. Temperature in die middel tot hoë 30’s en lae 40’s word in sommige gebiede voorspel. Die woordvoerder van Kaapstad se Rampbestuursentrum, Charlotte Powell, sê dit kan ʼn aansienlike uitwerking op mense se gesondheid en die omgewing hê. Sy sê hulle sal die situasie dophou en enige reaksie wat nodig is, koördineer:

ENG CharlotteonConditions