Skip to content

Minder beurtkrag word toegeskryf aan laer aanvraag en Eskom se energiebeskikbaarheidsfaktor [KLANK]

# Die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad sê Suid-Afrika het die eerste helfte van die jaar ʼn skerp daling in beurtkrag beleef. Dit was 82-persent minder as dieselfde tydperk in 2024. Die verbetering word toegeskryf aan ʼn laer vraag na elektrisiteit, nuwe opwekkingskapasiteit en ʼn geringe styging in Eskom se energiebeskikbaarheidsfaktor. Sipho Mdhluli van die WNNR sê Eskom-kragstasies se betroubaarheid het ook effens verbeter:

ENG SiphoonDemandEases