# Die hoof van Misdaad-intelligensie, Dumisani Khumalo, het aan die Madlanga-kommissie gesê die strafregstelsel is geïnfiltreer deur ‘n magtige dwelmkartel bekend as die Groot Vyf. Volgens Khumalo is die kartel gebaseer in Gauteng met netwerke in die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal, en word verbind aan senior politici en mense in die binnekringe van wetstoepassing. Hy het onthul privaat sekerheids-ondernemings word as fronte gebruik om wettige toegang tot vuurwapens te verkry:
Misdaadintelligensie-hoof ontmasker opkoms van magtige dwelmkartel in SA [KLANK]
ENG KhumaloOnBigFive