Skip to content

Ramaphosa stel ondersoek in na advokaat Andrew Chauke se geskiktheid vir die amp [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het ‘n ondersoek gelas om die geskiktheid van Andrew Chauke as die Gautengse Direkteur van Openbare Vervolging te bepaal. Daar is ernstige bewerings oor Chauke, wat vanaf 20 Julie met volle betaling geskors is, rakende sy geskiktheid en fatsoenlikheid. Afgetrede Regter Bess Nkabine sal die ondersoek lei, met senior advokaat Elizabeth Baloyi-Mere en die prokureur Thenjiwe Vilakazi wat bystaan. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê die bevindings sal aan die President voorgelê word:

ENG-MagwenyaOnInquiry