# Oudpresident Thabo Mbeki verwelkom die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se moed om korrupsie binne die strafregstelsel aan die kaak te stel. Die Madlanga-kommissie stel tans ondersoek in na Mkhwanazi se bewerings oor politieke inmenging in die strafregstelsel. Mbeki het in Durban aan SABC News gesê die ANC is geïnfiltreer deur persone op soek na mag vir persoonlike gewin, en die kommissie bied nou ‘n kans om die verrotting te ontbloot:
Mbeki verwelkom onthullings voor Madlanga-kommissie [KLANK]
ENG-MbekiOnCommission