# Die geskorste hoof van die Misdaadintelligensie-eenheid, Dumisani Khumalo, sê pogings om die taakspan vir politieke moorde te ontbind word aangevuur deur ‘n georganiseerde misdaadkartel wat die ministerie van Polisie beïnvloed het. Khumalo verskyn voor die Madlanga-kommissie in Pretoria nadat bewyse sy inhegtenisneming in Julie verbind het aan beweerde pogings om teen-korrupsiewerk te belemmer. Hy het getuig die taakspan is gestig om aanspreeklikheid vir politieke moorde in KwaZulu-Natal te verseker en het met wraak geworstel tydens die uitvoering van sy mandaat:
Misdaadintelligensie-hoof sê pogings om taakspan vir politieke moorde te ontbind aangevuur deur georganiseerde misdaadkartel [KLANK]
ENG KhumaloOnEvidence