# President Cyril Ramaphosa sê Amerikaanse en Suid-Afrikaanse sakeondernemings beur voort ondanks die media-hoofopskrifte en debatte oor handelsbeleid en politieke wrywing. Hy het verlede week die Handel- en Beleggingsdialoog tussen Suid-Afrikaanse en Amerikaanse ondernemings toegespreek. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief die maatskappye loof die regering se hervormings en ekonomiese groeivooruitsigte. Hy sê die land sal voortgaan om die beginsel van wederkerigheid in belegging en handelsverhouding met Amerika te bevorder
Ramaphosa sê Suid-Afrikaanse en Amerikaanse sakeondernemings is verbind tot samewerking