# Die vakverbond Cosatu het kommer uitgespreek oor die toenemende probleem dat werkgewers nie pensioenfondsbydraes oorbetaal nie. Volgens die jongste verslag van finansiële dienste se gedragsowerheid, is 15-duisend-521 werkgewers tans agterstallig teenoor sewe-duisend-700 in 2024, en heelwat hoër as die vier-duisend wat in 2023 aangemeld is. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê dit bedreig die finansiële sekerheid van byna 600-duisend werkers in belangrike sektore:
Cosatu bekommerd oor onbetaalde pensioenbydraes van R7,29-miljard [KLANK]
ENG SabelaOnDefaulters