Skip to content

Minister Macpherson sê nuwe gevangenis vir korrupte amptenare is voltooi [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê ‘n nuwe gevangenis vir korrupte amptenare en politici is voltooi en sal ná die 2026 plaaslike regeringsverkiesing in gebruik geneem word. Hy het munisipaliteite soos Ekurhuleni, Johannesburg en Nelson Mandelabaai uitgesonder as voorbeelde van waar korrupsie geseëvier het. Macpherson beklemtoon die fasiliteit is ‘n teken van die regering se verbintenis om korrupsie uit te roei en aanspreeklikheid te neem, en sê dit is tyd vir korrupte amptenare om geregtigheid in die gesig te staar:

ENG-MacphersonOnPrisons