# Statistieke Suid-Afrika sê die aantal likwidasies het in Augustus met 0,8-persent gedaal vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die data toon dat likwidasies van beslote korporasies met elf gevalle gedaal het, terwyl maatskappylikwidasies met tien toegeneem het. Onica Mushwana van Statistieke SA sê likwidasies het met byna agt-persent gestyg in die drie maande tot Augustus en met 1,5-persent toegeneem in die eerste agt maande van dié jaar in vergelyking met verlede jaar:
Statistieke SA meld geringe daling in likwidasies vir Augustus aan [KLANK]
ENG MushwanaOnAugLiquidations