Skip to content

KZN-vervolgingshoof sê vertragings weens die verwydering van 121 dossiere is nie die NVG se skuld nie [KLANK]

# Die KwaZulu-Natalse Direkteur van Openbare Vervolging, Elaine Harrison, sê die Nasionale Vervolgingsgesag kan nie die skuld dra vir vertragings in politieke moordsake wat veroorsaak is omdat 121 dossiere van die taakspan vir politieke moorde verwyder is nie. Harrison getuig by die Madlanga-kommissie in Pretoria en sê die dossiere wat verwyder is, het voortgesette ondersoeke ontwrig en die afsluiting van sake vertraag, al het die NVG se toegewyde aanklaers voortgegaan om aan die sake te werk:

 

ENG HarrisonOnDockets